In Richmond (KZN) het ds Hans Vonkeman meer as ‘n halfeeu gelede sy werk as sendeling onder die Zoeloes begin. Hij het ‘n sendingstasie, Groothoek, in die midddel van ‘n digbegroeide en ontoeganklike gebied langs die Mkhomazi-rivier opgerig. Van daar af het hy te perd…